Sakegesprek, aangebied deur Theo Vorster, is ‘n Afrikaanse potgooi wat fokus op die beginsels van finansiële sukses. Luister elke week hoe Theo gesels oor onderwerpe wat jou kan help as dit kom by beleggings en finansiële besluite.
In hierdie episode van Sakegesprek gee Wessel Oosthuizen advies oor die impak van belasting en verskillende koste strukture op jou beleggings, asook die vrae wat jy jou finansiële adviseer moet vra om seker te maak jy bestuur jou geld so effektief as...
Published 02/19/21
Hierdie week gesels Theo met Wessel Oosthuizen oor die nut van ‘n aftrede plan. Hulle bespreek die kernelemente wat jy moet insluit in jou plan om dit jaar tot jaar suksesvol te bestuur, asook die moontlike slaggate wat ‘n finansiële plan kan ruïneer.
Published 02/12/21