Episodes
Published 07/15/21
Welkom by episode no. 82,  waar ek met nog inspirerende Suid-Afrikaners gesels! LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Christian Sadie en Keith Jansen! Christian is 'n swemmer wat gaan deelneem in die 2021 Paralimpiese-spele en Keith Jansen is sy swerm-afrigter. Christian is iemand wat die beste moes maak met wat hy het.  Behalwe dat hy 'n swemmer is wat op 'n kompeterende vlak deelneem, doen hy ook so met sekere beperkinge tot sy liggaam....
Published 07/15/21
Welkom by episode no. 80,  waar ek met nog 'n inspirerende Suid-Afrikaner gesels! LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Jo Black! Jo is 'n afrikaanse sanger, 'n musikant, 'n televisie persoonlikheid en 'n persoon wat 'n verskil probeer maak in mense se lewens! Meeste Suid-Afrikaners weet wie Jo Black is, as gevolg van sy musiek, maar hy is soveel meer as net sy musiek. Jo maak al musiek van 'n jong ouderdom af, maar hy was eers op die...
Published 06/11/21
Welkom by episode no. 80,  waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer! LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Pietman Geldenhuys! Pietman is 'n musikant, 'n storieverteller, 'n televisie program aanbieder en 'n obserwerende komediant. Die primêre rede hoekom ek met Pietman wou gesels, is die feit dat hy die aanbieder is van die program "Oppiestoep". Ek het groot geword met programme soos "Maak-'n-las" waar komediese legendes soos...
Published 05/28/21
Welkom by episode no. 79, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer! LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Peach van Pletzen! Peach is een van die manne agter die beats van die groep BITTEREINDER! Hy is ook 'n kunstenaar en musikant in sy eie hoedanigheid, as "VAN PLETZEN". Behalwe vir sy kreatiewe kant, is hy ook 'n filosofiese mens, saam met wie ek diep in komplekse sake in kon duik! Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met...
Published 05/21/21
Welkom by episode no. 78, waar ek met 'n persoon gesels wat my inspireer! LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Jaco Van der Merwe! Jaco is die voorsanger en rapper van die groep, BITTEREINDER. Hy is ook 'n digter,  'n skrywer, 'n besigheidsman, 'n vervaardiger, 'n muskikant, 'n akteur, 'n lektor en oor die algemeen, 'n kreatiewe en skeppende persoon!  Ek beskou dit, weereens, as 'n reuse eer om met iemand soos Jaco te kan gesels, in...
Published 05/07/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube! In hierdie episode gesels ek met Alwyn Uys! Ons almal val gereeld in die lokval van om te veel te fokus op ons probleme. Maar as jy mooi daaraan dink, is jou probleme nie regtig so ernstig soos wat jy dink hul is nie. Die dag wat daar iets tragies met jou gebeur bv. jy verloor die gebruik van jou bene, dan is jou probleme groot! Dit is hier waar jy dan met 'n keuse geseën word: Gee op, of hou aan leef! Alwyn is 'n drie-kamp atleet en...
Published 04/30/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Dricus du Plessis!Ek glo dat dit in vandag se tyd, meer as ooit, noodsaaklik is om opgelei te word in een of ander vorm van verdediging. Veral in Suid-Afrika!Dricus...
Published 04/21/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Ivor Swartz!Ivor is 'n Jeug predikant in die NG-Kerk en 'n skrywer. Sy debuut boek, genaamd "Verlore Seun Vannie Gaaitjie, vertel sy lewens verhaal.Ivor is iemand...
Published 03/19/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Gielie Hoffmann!Gielie het sielkunde studeer en werk deesdae as 'n "coach" waar hy werk met sportmanne en vroue, besigheids mense en enige iemand  aan wie hy sy hulp...
Published 02/26/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Philip Snyman!Philip is die voormalige kaptein van die Spingbok 7's Rugby span, ook bekend as die Blitzbokke!Deesdae is hy 'n afgtree as 'n rugby speler, maar is...
Published 02/05/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Chamone Beere!Chamone is 'n mede podcast aanbieder, wat my uitgenooi het om saam met haar 'n "Swapcast" te doen. Sy is baie...
Published 01/22/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Welkom terug en voorspoedige 2021!In hierdie episode gesels ek met Schalk Bezuidenhout!Schalk is 'n komediant, 'n akteur op t.v. en film, 'n verhoogskunstenaar en 'n sensasie op sosiale media. Sy...
Published 01/15/21
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!Hierdie is die laaste episode vir 2020.Fredrick dink terug aan hierdie belaglike jaar en bepaal die toekoms van die Tafelmaniere Podcast.Sien julle in 2021! Dit gaan 'n groot jaar wees!SUBSCRIBE TOT...
Published 12/22/20
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met John-Henry Opperman!John-Henry is die voorsanger van die band, Klopjag, 'n akteur in verskeie films en die eienaar van die produksie huis Mediafarm.Johnas het 'n...
Published 12/11/20
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Marciel Hopkins!Marciel is die nuut gekroonde aanbieder van een van my gunsteling tv-programme "Boer-Soek-'n-Vrou". Sy is ook 'n internationale bekende model, 'n...
Published 11/27/20
LUISTER op APPLE PODCASTS en SPOTIFY of Kyk op YouTube!In hierdie episode gesels ek met Rikus De Beer!Dalk ken jy nie vir Rikus nie, maar jy ken verseker sy alter ego,  Jonothan van RadioRaps!Rikus het beweeg vanaf  'n mislukte rugbyspeler (weens 'n...
Published 11/19/20