Leon Gropp, n Sanger, Musikant, TV Aanbieder en oorspronklike Moot Rot, gesels oor sy musiek loopbaan wat hom die kans gegee het om die wêreld vol te toer, hoe hy by Ontbytsake aangesluit het, en sy misnoë met komkommer.
Jy kan Leon se webtuiste kry by https://leongropp.com/
of op Facebook by...
Published 03/28/24
Lee Berg, die man agter Deconstructing Adam, n musiek studio in Gordonsbaai, gesels oor die gebruik van AI in musiek. Hy vertel ook van die nuwe musiek wat hy uitbring onder Bella Voz, en hoe die royalty skema werk.
Gaan volg hom op Instagram by https://www.instagram.com/leeberg.sound/
of by...
Published 03/14/24