Omtrent “weg” geneem met die stories
Ek het onlangs eers begin pot gooi stories ens te luister. Geniet dit veral voor bedtyd maar ook sommer in die kar. Op my iPhone is dit so making en hulle laai vreeslik vinnig om af-lyn te luister. Die stories van Weg, laat my voel of ek iewers oppad is soos n reis van my n paar jaar gelede, op na Zambië met n klein kar, olifante, talle pad stil-hou areas (inspeksie ens), klein glasbotteltjies coke, n padkaart , n uitdadateerde GPS , kameel perde, n te kort aan brandstof en….twee leeus. Baie dankie vir die stories, hou asb aan!
D Marais via Apple Podcasts · South Africa · 06/15/21
More reviews of Weg Stories
Lekker man, lekker!
KoffieBoertjie via Apple Podcasts · South Africa · 05/02/18
Ek het na amper 12 jaar in Londen op die 26ste Maart 2019 op OR Tambo geland. Dié keer was dit nie 'n retoer kaartjie nie. Daar was 'n paar dinge wat die pad na die beloofde land vir my duidelik aangedui het. Dana Snyman stories, Fokofpolisiekar, Regardt Botes, my vrou en, wag vir dit......Read full review »
DeWet_West via Apple Podcasts · South Africa · 04/23/19
Vir iets om te luister in Afrikaans!!
Google Witch via Apple Podcasts · Switzerland · 04/14/19
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »