Reviews
Dit is so lekker om net die mooi Afrikaanse taalgebruik te hoor.
Attie111 via Apple Podcasts · South Africa · 09/16/21
Ek het onlangs eers begin pot gooi stories ens te luister. Geniet dit veral voor bedtyd maar ook sommer in die kar. Op my iPhone is dit so making en hulle laai vreeslik vinnig om af-lyn te luister. Die stories van Weg, laat my voel of ek iewers oppad is soos n reis van my n paar jaar gelede, op...Read full review »
D Marais via Apple Podcasts · South Africa · 06/15/21
Ek is so bly ek het op hierdie ‘potgooi’ afgekom! Die stories is so mooi geskryf dat ek konstant smag na n kamp sessie! Dankie vir die geselskap tydens my laat aande agter die rekenaar met werk. Hou so voort!
Julene_S via Apple Podcasts · South Africa · 01/19/21
Verskoon asb spelling, Ek wil se hoe dankbaar is ek vir die podcast. Ek bly al 18 jaar in die UK en dis die eersete keer wat ek so lakker afrikaans kan hoor en julle stories maak laat ek smile en terug dink aan baie vakansies wat ek al op was en ek glimlag vir myself as ek in my van ry huistoe....Read full review »
Mayhem79 via Apple Podcasts · Great Britain · 04/05/20
Dankie, van California.
MoonMonkey2012 via Apple Podcasts · United States of America · 02/16/20
Ons is noual meer as 20 jaar in Australië en hoewel hier derduisende Suid Afrikaners en Afrikaners in dié land is hoor ons maar min ons pragtige taal. Dit is heerlik om na julle te luister en die stories bring herinneringe helder terug. Ons geniet dit om te luister na die lilt en brei in jul...Read full review »
Sugnet via Apple Podcasts · Australia · 12/01/19
Geniet die Weg stories ongelooflik baie. Eks in ‘n ander wêreld.
malikaphoto1 via Apple Podcasts · South Africa · 07/19/19
I love the stories and enjoy listening to them all the way in Canada. I close my eyes, turn on the podcast and it feels like home. Thank you for sharing please keep them coming!
AngeliquePanther via Apple Podcasts · Canada · 05/23/19
Hierdie is die perfekte podcast om na te luister in die motor.
JNLOUW via Apple Podcasts · South Africa · 05/08/19
Ek het na amper 12 jaar in Londen op die 26ste Maart 2019 op OR Tambo geland. Dié keer was dit nie 'n retoer kaartjie nie. Daar was 'n paar dinge wat die pad na die beloofde land vir my duidelik aangedui het. Dana Snyman stories, Fokofpolisiekar, Regardt Botes, my vrou en, wag vir dit......Read full review »
DeWet_West via Apple Podcasts · South Africa · 04/23/19
Vir iets om te luister in Afrikaans!!
Google Witch via Apple Podcasts · Switzerland · 04/14/19
Baie dankie vir die pragtige stories. Trots Afrikaans.
Adam du Plooy via Apple Podcasts · United States of America · 04/09/19
Uitstekende potgooi! Ek luister hier vannaf Australia. Enigste negatief is dat dit mens huis toe laat verlang. Hou so aan met die goeie werk!
Daz101001 via Apple Podcasts · Australia · 01/22/19
'n Nuwe ontdekking via die Willim Welsyn podcast en Francois Haasbroek daarop. Ek het amper al die stories hiierdie week gebinge en so paar gesave vir 'n herluister. Baie lekker stories, glasse vol nostalgie en lekker advies wat aanklank vind by iemand wat ook graag die wêreld platreis of...Read full review »
Karl-H Graf via Apple Podcasts · South Africa · 11/07/18
Sjoe wat n stukkie goud waarop ek nou afgekom het, kan nie wag vir die volgende uitgawe nie .... doen so voort !
GvEck via Apple Podcasts · South Africa · 09/26/18
Lekker man, lekker!
KoffieBoertjie via Apple Podcasts · South Africa · 05/02/18
Dis besonders dat ons die skrywers self hul stories kan hoor voorlees! Uitstekende manier om Weg se beste stories en rubrieke te herleef. Dankie, WEG!
Jacques vannie Verre Noorde via Apple Podcasts · South Africa · 03/21/18
Kwaliteit vervaardiging en inhoud. Ek geniet die stories baie
AfrikanerDirk via Apple Podcasts · United States of America · 03/06/18
Ek geniet die stories en staaltjies so baie. Dankie dat julle dit op hierdie platform deel. Ek luister graag saans vanuit my klein kamertjie in Utrecht, Nederland na die dinge en plekke wat so na aan die hart lê, maar tog so ver is!
Well read, well traveled via Apple Podcasts · South Africa · 01/30/18
Wat n heerlike Podcast om na te luister in ons pragtige Afrikaans, die staaltjies en stories laat n mens vir n paar minute vergeet van die alledaagse. Wat n oulike idee!
Bienie77 via Apple Podcasts · South Africa · 01/30/18
Lekker stories, goed voorgelees. Baie dankie, hoop daar kom nog baie. Alta le Roux
altakuns via Apple Podcasts · United States of America · 01/13/18
Skitterend!
dieBrood via Apple Podcasts · Namibia · 12/19/17
Hierdie is soos ‘n droom ... Julle het geen idee hoe verkort dit my tog huistoe op die N1 in die middae nie. Dit is net absoluut fantasties.
Gerida Booyens via Apple Podcasts · South Africa · 12/03/17
Pragtige skets ... so waar, vol van emosie en aangrypend
strandlopers via Apple Podcasts · South Africa · 11/26/17
Die verhale wat in hierdie podcast voorgelees word is sommer net lekker om na te luister, maar terselfdetyd los dit mens met ‘n diep dankbaarheid vir hierdie land en sy mense. Die stories word baie goed deur die skrywers voorgelees en die produksie gehalte is uit die boonste rakke!
Arno Pienaar via Apple Podcasts · South Africa · 11/22/17
DIt is so lekker om goeie stories in jou eie taal te hoor! Vir die lang pad of die werk pad, dit gee 'n ander tipe rustigheid vir die gemoed! Hou so aan!Read full review »
Theunis van Staden via Apple Podcasts · South Africa · 11/08/17
Dit is wonderlik lekker om na die lekker ligte trant van die stories te luister. Dit bring ‘n nuwe dimensie daaraan as om dit net self in die tydskrifte te lees.
Nico_;( via Apple Podcasts · South Africa · 11/07/17
Heerlik om te luister!
Selva van die Kaap via Apple Podcasts · South Africa · 11/06/17
Ek dink dit is fantasties om die stories uit die skrywers se monde te hoor. Perfek vir n Roadtrip!
HaddadViljoen via Apple Podcasts · South Africa · 11/03/17
I am living in the Netherlands and listening to these beautiful stories of Africa brings joy to my soul.
paulalx via Apple Podcasts · Netherlands · 11/01/17
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »