Episodes
Die akteur Tim Theron se vrou, Juanli, het openlik op sosiale media erken dat sy biseksueel is. Sy meen egter die fokus is op die verkeerde plek! Hoe werk dit binne die konteks van 'n huwelik en hoe voel Tim oor al die haat en "simpatie" wat mense aan hom openbaar het. Hierdie is eintlik maar net 'n gesprek oor versoening, en hoe ons WEL om dieselfde tafel kan sit ... Is dit moontlik? --- Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/wynand-kotze8/message
Published 06/13/23
Published 06/13/23
Wynand en Aletta gesels oor ... fok, alles.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/13/22
Ek vertel die storie agter die Tollie wat my lewe verander het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 08/07/22
Schalk is tans in London, maar in gees, het ons saam om 'n braaivleisvuur gesit en chat. Luister hier!  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 05/09/22
Wonderlike dinge begin gebeur as mens verby aannames kyk ... --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 04/11/22
'n Langafstand verhouding.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 03/19/22
Ons het REGTIG lekker gesels.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 03/17/22
Alhoewel ek bewus is van die feit dat hierdie episode 'n paar mense kan kwaad maak, hoop ek eintlik net dat dit val op vrugbare grond.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 03/06/22
Melissa gesels oor haar lewe as JONG kunstenaar en hoe de fok sy reeds so baie bereik het. Sy laat ook toe dat ek een van haar liedjies speel wat sy geskryf het net voor sy 23 geword het. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 01/21/22
Nico Scheepers, die skrywer van die reeks "Nêrens, Noord-Kaap" op Kyknet, gesels oor sy proses en hoe persoonlik dit is. Ons het sommer ook vinnig gesels oor of mense nog Harry Potter moet lees ;) Besoek wynvirdiepyn.com en subscribe tot hierdie podcast, indien jy dit geniet.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 01/12/22
Dit sal vir my baie beteken as jy kan subscribe tot die podcast, vir R80 'n maand: selfs al kan jy verniet hierna luister. Besoek my website, al die details is daar.  www.wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 01/04/22
Het jy geweet hierdie bekende Suid-Afrikaanse komediant het eens op 'n tyd vir Mr Price gewerk? Ook, Shimmy is glo 'n fan van die DAGGA party. Luister! En onthou om te subscribe. --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 12/26/21
Marc Lottering doen nie eintlik podcasts nie, maar het kans gesien vir die ene. Ek sweer. Hy sê dit self. Luister. Ek vra hom dinge soos: Maak hy geld? Hoe voel hy oor die gays? Is hy hartseer? Waar party hy? Los mense hom uit? Was hy arm? Hoe voel hy oor familie wat geld leen? Ek plug ook my eie show. Marc gee my 'n wake up call.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 12/20/21
wynvirdiepyn.com  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 12/12/21
Margit Meyer-Rödenbeck, ook bekend as Dowwe Dolla, vertel hoekom sy besluit het om finaal vir Dolla vaarwel te wyf. Ons gesels toe sommer ook oor haar lewe en wat haar deesdae maak huil. Ek het ook gewonder of jonger Margit trots sou wees op ouer Margit?  Onthou om te subscribe tot die podcast, op wynvirdiepyn.com --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 12/07/21
Hi daar! Besoek my website en subscribe tot my podcast vir R80 'n maand. Jy kan ook verniet na alles luister, maar ek sal dit baie waardeer as jy my op hierdie manier sal ondersteun. Ek het nie "merch" nie. Hempies krimp in die wasmasjien.  www.wynvirdiepyn.com In hierdie episode: Erika vertel van haar ondervinding in 'n cult met die naam "KwaSizabantu" en hoe ONS hulle dalk al vir jare ondersteun. Sy't ook 'n boek hieroor geskryf met die titel "In Mission of Malice: My Exodus from...
Published 12/02/21
Louw is vuurwarm en gesels oop en eerlik oor ... ALLES.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 11/14/21
Gurt is nie swanger nie.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 10/26/21
https://music.apple.com/us/artist/patricia-lewis/336254218 - link na haar nuwe song!  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 10/09/21
Haai. Hierdie episode mag jou dank ... Ag, luister net. Ons gesels oor ons trekkery. En hoe dit voel. En of dit lekker voel. En of ons ooit weer gaan voel.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/27/21
HIERDIE EPISODE IS NIE VIR SENSITIEWE LUISTERAARS NIE. JY IS GEWAARSKU. JY GAAN WAARSKYNLIK IEWERS AANSTOOT NEEM IN DIE VERLOOP VAN HIERDIE GESPREK. DRUK DEUR OF SIT AF - MAAR EK SOEK FOKKOL KLAGTES NIE.  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/17/21
Terwyl die Wyn van Wynvirdiepyn weg is, is muis baas! Gryp 'n koppie koffie en kom gesels met die twee boringste mense, Liam en Gurt! --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 09/09/21
Groepsdruk is soms okay. Gee in. Kyk dit. Kyk Devilsdorp op Showmax. Almal het. Kyk dit. Kyk dit. Jy is al een wat nog nie het nie. KYYYK DIT! Dankie. En dan kom luister jy hierdie episode. As jy wil. Maar jy moet, as jy wil. Anders gaan hulle jou opspoor en ... Jy weet? Offer.  Marizka Coetzer is die eks Huisgenoot joernalis wat verlief geraak het op een van die moordenaars in die Krugersdorp cult - wat uiteindelik verantwoordelik was vir ELF moorde. Sy maak nog 'n paar skok...
Published 08/13/21
Stuur jou voicenote via die Anchor App!  --- Send in a voice message: https://anchor.fm/wynand-kotze8/message
Published 08/10/21