Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Maroela Media
Briekaandraai 2
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap. Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die selfvoldane Wolfgang Jordaan keer terug sonder dat die polisie iets teen hom kon bewys; Corlia, wat vir maande in ʼn koma was, word wakker; en die kompetisie tussen die gemeenskapsradiostasie Briekaandraai FM en die plaaslike koerant Windhond se word feller. Die onverwagse raak nou die reël. Waar alles dus vir ʼn tydperk bedrieglik rustig en bedaard was, val ou geraamtes nou uit die kas en dit...
Listen now
Recent Episodes
Published 10/29/21
In die slotepisode nooi Wolfgang vir Lana en Wessel na sy strandhuis. Elfra daag onverwags daar op en sake bereik ʼn klimaks.
Published 10/29/21
Wessel vertel Wolfgang van die dwelmhandel wat openlik in Porseleinberg se strate plaasvind. Maar wanneer hy Elfra besoek, kry hy nuus wat die dorp ruk.
Published 10/28/21
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »