Episodes
Sterreland by Die Oorwurms
Published 07/11/20
Die Oorwurms Volume 1
Published 06/13/20
Die Oorwurms Volume 1
Published 06/13/20
Die Oorwurms: Episode 5
Published 05/30/20
Die Oorwurms Episode 5
Published 05/30/20
Die Oorwurms: Gratis afskakel-visualisering Die Oorwurms se doel is om kreatiwiteit en energie na jou kind se lewe te bring deur middel van ons stories en liedjies. Tog glo ons ook dat stil-refleksie en bedaar-visualiserings ongelooflik voordelig vir jou kleuter kan wees. Nie net raak dit ontslae van die negatiewe, bonsende energie wat oorstimulasie en moegheid kan meebring nie, maar dit help ook om jou kleuter te leer fokus, ontspan, om verbeeldingspel te bevorder en selfs om empatie vir...
Published 05/20/20
Episode 4: Jasmyn Die Konyn by Die Oorwurms
Published 05/16/20
Kom ons verbeel ons ons is hasies Kom ons hop nou heen en weer Wikkel jou hasie oortjies en dan staan jy op een been Wikkel nou jou stertjie sit jou handjies op jou kop Kom ons almal dans die hasie hop! HOP HOP HOP HOP HOP Wikkel jou oortjies op jou kop want om saam te speel en om als te deel maak jou hartjie sommer vol Kom ons HOP HOP HOP en as jy val help ek jou op en ons almal kry 'n kans om die Hasie Hop te dans
Published 05/16/20
Draai daar dalk ‘n deuntjie aanhoudend in jou oor? Of hoor jy soms ‘n melodie eenvoudig oor en oor? Wel... daar is twee klein wurmpies wat bly binne jou oor en hulle vertel stories en sing liedjies wat maatjies oor en oor wil hoor. Die wurmpies se stories is oorspronklik Afrikaans en eindig met ‘n liedjie wat selfs vir ouma sal laat dans! Kom ons oefen om te luister en ook om te verstaan. Kom ons luister na die wurmpies en sing dan almal saam!
Published 05/02/20

Bly Net Wie Jy Is by Die Oorwurms
Published 04/25/20
Episode 2: Takkie die Brakkie by Die Oorwurms
Published 04/25/20
Skyn Skyn Skyn by Die Oorwurms
Published 04/24/20
Episode 1: Willem die Wurm by Die Oorwurms
Published 04/24/20