Reviews
'n versameling van die mooiste Afrikaanse stories. My seuntjie geniet die staaltjies vreeslik, en dis 'n fantastiese alternatief vir TV tyd. Ek hoop daar kom 'n volume 2!Read full review »
KnippieKaroo via Apple Podcasts · South Africa · 09/13/21
Oulikste storie! Ek dink ek luister lekkerder as my dogtertjie! Ek kan die hele storie in my gedagtes sien afspeel! Gaan verseker almal luister - oor en oor!
Wiidsie via Apple Podcasts · South Africa · 08/18/20
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »