Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Huisgenoot
Huisgenoot Ware Lewensdramas
Ons herleef dié eeu oue tydskrif se dramatiese en ikoniese stories. Ons besoek die karakters, kenners en joernaliste agter die stories.
Listen now
Ratings & Reviews
5.0 stars from 10 ratings
Boeiend, briljant
Van die immergewilde, gelyknamige TV-program, kom die potgooi-weergawe. 'n Audio reis deur stories wat land geruk het, soos vertel deur die skrywers, agter die artikels. Dis boeiend, briljant!Read full review »
PNPENTZ via Apple Podcasts · South Africa · 09/14/23
Nog Asseblief
Wat julle doen, hou aan met dit!
ed bezzi via Apple Podcasts · South Africa · 08/19/23
Recent Episodes
Episode 17 ondersoek die saak van Colin Bouwer sr. wat sy vrou in Nieu-Seeland vermoor het. Dié episode vertel die storie van Colin Bouwer jr. wat in Suid-Afrika aangekla is van die moord op sy vrou.
Published 12/18/23
Published 12/18/23
Op 25 was Leighandre "Baby Lee" Jegels 'n karate- en bokskampioen. Sy het ook in haar studies uitgeblink. Die donkerkopvrou het die wêreld aan haar voete gehad, tot haar lewe skielik kortgeknip is deur haar eks-kêrel – ’n polisieman.
Published 12/11/23
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »