Episode 176: Arnold Vosloo
Listen now
Description
My gas vandag in die ateljee is die legendariese akteur en Suid-Afrikaanse skat, Arnold Vosloo! As jy nie weet wie hy is nie, vermoed ek jy is nie regtig Afrikaans, Suid-Afrikaans, of selfs bewus van die internet nie. Arnold het vir die afgelope 33 jaar in die VSA gebly en Hollywood aan die praat gehad met treffers soos "The Mummy" en "Blood Diamond." Gelukkig vir ons is sy plan om elke jaar  vir ‘n paar maande te kom draai in Suid-Afrika om aan verkieslik “Afrikaanse projeke” te werk, se hy. Ons gesels oor sy grootwordjare, sy filmloopbaan, sy lewe in Amerika en sy nuutste drama, "Plan B”, wat geïnspireer is deur boekkarakters van Deon Meyer. 
More Episodes
Giniel de Villiers is 'n legende in die motorsportwêreld en ‘n trots Suid-Afrikaanse produk. Tussen 1997 en 2000, wen hy die Suid-Afrikaanse Touring Car kampioenskap vier keer. In 2003 maak hy  'n indrukwekkende Dakar debuut met Nissan, deur in die vyfde plek  te eindig. Saam met Volkswagen,...
Published 04/16/24
Published 04/16/24
André Koegelenberg en Johan Pool se lewens is op hul koppe gedraai toe ‘n gasontploffing in 2019 hulle elektriese winkel vernietig het. Na jare se harde werk om hul reputasie op te bou en ‘n kliëntebasis te vestig was daar net een ding om te doen: om oor te begin.   Die konsessiehouers van die...
Published 04/08/24