Pumfudza boer vooruit in Zim
Listen now
Description
Die Zimbabwiese regering pas op die oomblik die Pfumvudza of Intwasa landbou-program toe. Die program is gebuffer teen die impak van klimaatsverandering en plaas volgens berigte die klem op kleiner boere in die buurland. Voedselsekerheid is die doelwit. Eddie Cross, ‘n Ekonoom in Zimbabwe is vertroud met die plan en gesels vanoggend meer in diepte daaroor met ons...
More Episodes
Published 03/31/21
Die Namibiese Minister van Visserye Albert Kawana het onderneem om die landbousektor te ondersteun en om te verseker dat die visbedryf plaaslik aankoop, veral as dit kom by voedsel vir bemanning van skepe en meer. Hy het ook melding gemaak van visfabrieke wat tamaties en meer gebruik. Hy sê alle...
Published 03/31/21
Die Suid-Afrikaanse Minister van Landbou Thoko Didiza, en verteenwoordigers van landbou-unies, landbou-ondernemings en lede van die burgerlike samelewing het in Pretoria vergader en die ontmoeting is as produktief beskryf. Die deelnemers het die vordering met die opstel en raadgewing van die...
Published 03/31/21