Is this your podcast?
Sign up to track ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more
Kosmos 94.1
Kosmos 94.1 Landbou
Elke weeksoggend tussen 05:00 en 06:00 word daar landbousake gesels op Kosmos 94.1. Van die jongste landbounuus, pryse, implimente en medisyne.
Listen now
Recent Episodes
Published 03/31/21
Die Namibiese Minister van Visserye Albert Kawana het onderneem om die landbousektor te ondersteun en om te verseker dat die visbedryf plaaslik aankoop, veral as dit kom by voedsel vir bemanning van skepe en meer. Hy het ook melding gemaak van visfabrieke wat tamaties en meer gebruik. Hy sê alle...
Published 03/31/21
Die Zimbabwiese regering pas op die oomblik die Pfumvudza of Intwasa landbou-program toe. Die program is gebuffer teen die impak van klimaatsverandering en plaas volgens berigte die klem op kleiner boere in die buurland. Voedselsekerheid is die doelwit. Eddie Cross, ‘n Ekonoom in Zimbabwe is...
Published 03/31/21
Do you host a podcast?
Track your ranks and reviews from Spotify, Apple Podcasts and more.
See hourly chart positions and more than 30 days of history.
Get Chartable Analytics »